Teenpous Johannes XXIII

Teenpous Johannes XXIII
Teenpous Johannes XXIII
Teenpous Johannes XXIII

Geboortenaam Baldassarre Cossa
Geboorteplek Procida (of Ischia) Koninkryk van Napels
Geboortedatum 1370
Sterfdatum 22 Desember 1419
Sterfplek Florence, Italië
Teenpous van Gregorius XII en Benedictus XIII
Begin van pontifikaat 25 Mei 1410
Einde van pontifikaat 29 Mei 1415

Vir die wettige pous met dieselfde naam sien Pous Johannes XXIII.

Teenpous Johannes XXIII[1] gebore Baldasarre Cossa was 'n teenpous gedurende die Westerse Skisma. Hy was die opvolger van Teenpous Alexander V wat aangestel was deur die konsilie van Pisa om die Skisma te beëndig. Hy is uiteindelik afgeset en het tereggestaan vir verskeie vergrype, maar daar is twyfel oor die waarheid van die aantygings.

  1. John (XXIII). (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.

Developed by StudentB